lirik lagu as die hemel huil – tiaan grundling
ek mis jou vanaand
nog meer as gist’raand
die vat van jou hand
‘n soen in die sand
die reën spat teen die ruit
en die donker bly nie uit
mis die lig daar in jou oë
en die warheid wat jy glo
oh
waar is jy nou?
as die hemel huil oor jou
dan sal ek onthou
jou trane in my mond
my hart daar op die grond
ek staan nou in die reën
om my trane weg te vee
sou ons dit dalk kon keer?
of was dit net te seer?
wat van weer probeer
‘n laaste keer?
wanneer hou die dinge op?
wanneer gaan dit stop?
is dit dalk te laat om verskoning te maak?
wanneer kom jy terug na my?
kom jy terug om hier te bly?
jou verlede wag vir jou
ek wag dat jy onthou
oh
waar is jy nou?
as die hemel huil oor jou
dan sal ek onthou
jou trane in my mond
my hart daar op die grond
ek staan nou in die reën
om my trane weg te vee
sou ons dit dalk kon keer?
of was dit net te seer?
wat van weer probeer
‘n laaste keer?
as die hemel huil oor jou
dan sal ek onthou
jou trane in my mond
my hart daar op die grond
ek staan nou in die reën
om my trane weg te vee
sou ons dit dalk kon keer?
of was dit net te seer?
(as die hemel huil oor jou)
wat van weer probeer
(as die hemel huil oor jou)
‘n laaste keer?
want ‘n engel huil oor jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu yelawolf baldacci › lirik lagu all on three – yelawolf & baldacci
- kumpulan lirik lagu olivia rodrigo madison hu › lirik lagu argentina – olivia rodrigo & madison hu
- kumpulan lirik lagu rainbow high › lirik lagu turn your color up (traducción al español) – rainbow high
- kumpulan lirik lagu rauzzy ferrer › lirik lagu se pega – rauzzy ferrer
- kumpulan lirik lagu organize › lirik lagu zlatan [untitled] – organize
- kumpulan lirik lagu robert goulet › lirik lagu welcome home angelina – robert goulet
- kumpulan lirik lagu meddena › lirik lagu misli me mòre – meddena
- kumpulan lirik lagu 童子 t dohzi t › lirik lagu いざ勝負! (iza shoubu) – 童子-t (dohzi-t)
- kumpulan lirik lagu skillibeng › lirik lagu real boss – skillibeng
- kumpulan lirik lagu krang › lirik lagu time is ticking – krang