lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu baby jy’s myne – nicholis louw

Loading...

na al die eensaam jare
het ek jou gekry
met jou donker oã«
kyk jy dwarsdeur my
maar dis met jou lyfie
wat jy my planne verraai
en dis jou glimlag
waarmee jy my om jou pinkie draai
die wãªreld hou op draai as ons twee saam is
met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles

al die manne sit en wonder
al die manne praat van jou
jy’s die antwoord op my drome
en ek sing my song vir jou

al die manne wil jou vashou
hulle almal wil jou hãª
jy is elkeen se begeerte
maar jy kyk vir my en sãª
baby jy’s myne

ons manne bly net mense
dis hoekom ek verstaan
jy maak dit duidelik
met wie jy huistoe gaan
laat die manne maar omval
laat die manne maar kyk
nee ek gee nie om nie
want ek weet jy’s saam met my
die wãªreld hou op draai as ons twee saam is
met jou hier teenaan my sien ek kans vir alles

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...