lirik lagu carwatch camels – ddisselblom
Loading...
1ste vers:
jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry
afgeroomde melk en lae vet yogurt en jou woolworths styl en
twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want,
refrein:
ek pas jou kar op
ek hou die skelms dop
ek vra nie veel nie
net f-gs in my pakkie
en rook in my long
ek rook my carwatch-camels en voel i belong
net f-gs in my pakkie
en rook in my long
ek rook my carwatch-camels en voel i belong
vers 2:
kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer
dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer
refrein
brug:
ek pas jou kar op tot laat in die aand en
ek voel so weerloos tot laat in die aand x2
refrein
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu lil man j › lirik lagu one more time – lil man j
- kumpulan lirik lagu detaim › lirik lagu non ci vedi in giro – detaim
- kumpulan lirik lagu big in japan › lirik lagu nothing special – big in japan
- kumpulan lirik lagu joshua roberts › lirik lagu unstable (cover) – joshua roberts
- kumpulan lirik lagu dub 8th › lirik lagu millsidek pt. 4 – dub 8th
- kumpulan lirik lagu wekko › lirik lagu leaving the city – wekko
- kumpulan lirik lagu dj zk3 › lirik lagu automotivo do primo de zk3 – dj zk3
- kumpulan lirik lagu tadano kaede › lirik lagu neko funjatta – tadano kaede
- kumpulan lirik lagu spectre rapper › lirik lagu backr00ms (slowed) – spectre (rapper)
- kumpulan lirik lagu mistress awaken › lirik lagu you’re not alone – mistress awaken