lirik lagu daar doer in die donker – kurt darren
daar doer in die donker.
het jy my laat wonder.
is dit dan ‘n sonde.
want ek jou wil druk, druk, druk, druk.
daar doer in die donker.
jou jy my wakker.
ek raak al hoe swakker.
want ek jou wil druk, druk, druk, druk.
want daar’s baie, baie, baie wat ek jou kan leer.
oh! daar’s baie, baie, baie wat ek jou kan leer.

wil ek jou laat wonder.
is dit dan ‘n sonde.
want ek jou wil druk, druk, druk, druk.
daar doer in die donker.
hoe later hoe kwater.
kom bietjie nader.

lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu jeune luusk › lirik lagu candy up – jeune luusk
- kumpulan lirik lagu lil u z › lirik lagu lil u.z x deecube lateefah – me and you – lil u.z
- kumpulan lirik lagu leslie stevens › lirik lagu falling – leslie stevens
- kumpulan lirik lagu henry bowers › lirik lagu damages – henry bowers
- kumpulan lirik lagu kretzx › lirik lagu vidaabaixodezero – kretzx
- kumpulan lirik lagu jose trillz › lirik lagu first day back – josé trillz
- kumpulan lirik lagu gabriel black › lirik lagu welcome to hell (demo) – gabriel black
- kumpulan lirik lagu baio › lirik lagu man of the world – baio
- kumpulan lirik lagu sheer mag › lirik lagu chopping block – sheer mag
- kumpulan lirik lagu chris webby › lirik lagu wild things – chris webby