lirik lagu deurmekaar – karen zoid
ek het geloop sonder om te groet
ek wil jou bel ek wonder of ek moet
ek weet jy d-nk ek’t jou verniel
ek het jou lief met my hart en siel
ek het geloop sonder om te groet
en clean breaks is tien teen een goed
en ek sit hier op die lang pad
soos soveel kere vantevoor
en iewers langs die highway het ek my beste pel verloor
ek ken jou lyf
ek ken jou taal
ek ken jou goed
ek ken jou kaal
ons het opgestaan
ons het weer geval
die herinneringe maak my mal
die fight’s verby
die vuur’s geblus
die storm het bedaar
als is fine
ek voel so deurmekaar
ek het geloop sonder om te groet
jy’s nog altyd een wat net praat wanneer hy moet
as ek kon sing en minder sê
sal jy ook beter weet wat ek nodig het.
ek ken jou lyf
ek ken jou taal
ek ken jou goed
ek ken jou kaal
ons het opgestaan
ons het weer geval
die herinneringe
die herinneringe
die herinneringe
ek ken jou lyf
ek ken jou taal
ek ken jou goed
ek ken jou kaal
ons het opgestaan
ons het weer geval
die herinneringe maak my mal
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu chilla › lirik lagu tout gâcher – chilla
- kumpulan lirik lagu neversay › lirik lagu пристально (intently) – neversay
- kumpulan lirik lagu feed the rhino › lirik lagu fences – feed the rhino
- kumpulan lirik lagu hoakin › lirik lagu #блатуем (#blatuem) – hoakin
- kumpulan lirik lagu crna lista › lirik lagu moja borba – crna lista
- kumpulan lirik lagu xanny label xannyxlife › lirik lagu so che non sarà mai ok – xanny label (xannyxlife)
- kumpulan lirik lagu sakuradite › lirik lagu a4 – sakuradite
- kumpulan lirik lagu rv › lirik lagu cost them – rv
- kumpulan lirik lagu nelosolut › lirik lagu pois mun mielestä – nelosolut
- kumpulan lirik lagu leeson bryce › lirik lagu no fri3nd – leeson bryce