lirik lagu miskien – juanita du plessis
dis maandag oggend 7 uur.
die koffie is koud en die melk suur.
ek blaai die koerant deur tot 9 uur.
en die klok, tik-tik tot 12 uur.
die week lê voor en naweek is vêr.
die highways is rocking die radio blêr.
hey!, maar ek moet my verby bly.
miskien moet ek bel op die selfoon.
miskien is jy daar, maar sal jy antwoord.
dalk moet ek vra waar jy bly.
as ek jou kom haal, sal jy saam ry.
jy leef hier in my drome.
in my gedagtes elke aand.
oo-o-oo-oh!
miskien moet ek vir jou sê.
dis vrydag oggend 7 uur.
nog ‘n week is verby, maar ek’s nog steeds hier.
sal ek jou kry of is jy te besig.
sal jy die sms lees wat ek stuur.
ek wonder of ek jou vanaand sal sien.
die antwoord in my hart sê: miskien.
hey! maar gaan ek dit vir jou sê.
miskien moet ek bel op die selfoon.
miskien is jy daar, maar sal jy antwoord.
dalk moet ek vra waar jy bly.
as ek jou kom haal, sal jy saam ry.
jy leef hier in my drome.
in my gedagtes elke aand.
oo-o-oo-oh!
miskien moet ek vir jou sê.
jy leef hier in my drome.
in my gedagtes elke aand.
jy leef hier in my hart.
vanaand…
miskien moet ek bel op die selfoon.
miskien is jy daar, maar sal jy antwoord.
dalk moet ek vra waar jy bly.
as ek jou kom haal, sal jy saam ry.
jy leef hier in my drome.
in my gedagtes elke aand.
oo-o-oo-oh!
miskien moet ek vir jou sê.
hey! miskien moet ek vir jou sê.
oo-o-oo-oh!
miskien moet ek vir jou sê.
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu francis karel › lirik lagu holding on – francis karel
- kumpulan lirik lagu celest_afton_winkleton › lirik lagu where else can i find cats? – celest_afton_winkleton
- kumpulan lirik lagu chase johanson › lirik lagu take me back – chase johanson
- kumpulan lirik lagu cahtheking › lirik lagu aesthetic – ca$htheking
- kumpulan lirik lagu gft › lirik lagu if i knew how to save us – g!ft
- kumpulan lirik lagu sean auguste › lirik lagu throw these ones – sean auguste
- kumpulan lirik lagu the rah band › lirik lagu riding on a fantasy – the rah band
- kumpulan lirik lagu lizbeth rodriguez › lirik lagu mala – roast yourself – lizbeth rodriguez
- kumpulan lirik lagu motto estate › lirik lagu gawgeous – motto estate
- kumpulan lirik lagu eevah › lirik lagu take me to bed – eevah