lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu noorde – spoegwolf

Loading...

dis in die oorsig
dis in die gly
dis dai foto wat n witflits maak in my

deur al hierdie dode was dit jyv
al my woorde word klein
ek kan dit amper by jou kry
ek kan dit amper by jou kry

dis in die bome
dis hier om te bly
dit ruik na die klank bries wat daar opvolg in jou trui

al my bene word koud
maar ek wag nog hier op jou
maar ek wag nog hier op jou

ooh
dis donker in die toring

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...