lirik lagu ons belofte aan mekaar – juanita du plessis
ontou jy nog, ons beloftes
twee spore wat dieselfde pad begin
die saam besluit om een te wees
lief te hê en getrou te wees
met my hand styf in joune
ek wil langs jou lê elke môre
ek wil jou vashou elke nag
onder sterre oor ons drome waak
en saam ons kinders groot te maak
‘n wens, my laaste wens
ek wil oud word saam met jou
ek wil my lewe aan jou wei
deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
sal ek volg waar jy my lei
al is daar silwer in jou hare
en jou jare begin wys
tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
want ek wil oud word saam met jou
‘n leeftyd is nie genoeg nie
en vir ewig is te min vir my
dis ‘n eindelose wentelbaan
ek en jy en ‘n lewe saam vir nou
en een vir altyd
ek wil oud word saam met jou
ek wil my lewe aan jou wei
deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse
sal ek volg waar jy my lei
al is daar silwer in jou hare
en jou jare begin wys
tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê
want ek wil oud word saam met jou
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu the cortinas › lirik lagu phoebe’s flower shop – the cortinas
- kumpulan lirik lagu marco lemani › lirik lagu una tarde – marco lemani
- kumpulan lirik lagu wiley beckett › lirik lagu mrs. new year’s eve – wiley beckett
- kumpulan lirik lagu the willis brothers › lirik lagu pay, pay, pay – the willis brothers
- kumpulan lirik lagu kimode › lirik lagu curse from an angel – kimode
- kumpulan lirik lagu kirin kirinwrld › lirik lagu if im lost please come find me – kirin (kirinwrld)
- kumpulan lirik lagu brandon mcinnis › lirik lagu zankyou sanka english ver. feat. cristina vee – brandon mcinnis
- kumpulan lirik lagu javier rosas y su artilleria pesada › lirik lagu caitime en el mapa (en vivo) – javier rosas y su artillería pesada
- kumpulan lirik lagu ebr › lirik lagu l’addition des styles (feat. wallim) – ebr
- kumpulan lirik lagu divercity › lirik lagu your imagination – divercity