lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu stadig verblind – mind assault

Loading...

ons is nooit in staat om iets te kan wees nie, want in jou, haat jy ons.
in jou oe is ons verkeerd, maar die lem draai stadig. en steeds is jy nog hier.
jy is suur van die kanker. wat in jou bloed vloei is die gif wat jou te gemoed kom en die lyding is so swaar.
verblinde oe brand ons lewend.
merke van swaarte, straal uit jou siel.
verteer al die gevoelens doelbewus en breek weg om my siel te rus.
begrawe in n graf van valsheid en leuens. en tog baklei ons terug.
ek staan op vir my lewe. daar is geen manier wat ek jou sal kan vergewe vir al die kak wat ek moes verduur.
verblinde oe brand ons lewend.
merke van swaarte, straal uit jou siel.
ons word stadig verblind.
die ketting is vasgebind.
dit begin by jou as kind.
ons word stadig verblind.
verblinde oe brand ons lewend.
merke van swaarte, straal uit jou siel.

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...