lirik lagu toevallig – ruan josh
ons ken mekaar al lank al
soos die palm van ons hande
goeie en die slegte kante
jy weet wat ek gaan sê voor ek jou woorde neer kan lê
jy gee my wolke silwer rande
so lank gevat vir ons om dit te leer
so onbeplan maar toe het dit gebeur
toevallig jou gesien, toe val ek vir n vriend
en toe val jy ook vir my
toevallig jou gehoor, en toe als van my verloor
en toetaal aan jou behoort
al die seer, en swaarkry vat jy en maak my n beter mens, hart en siel en gees
ja alles wat ek kort was net toevallig
toevallig in jou gewees
ek kyk nou jare terug en jy was altyd in my sig
ek kon nie sien sonder jou lig
en in n see van onverwagting kom jy voorentoe van agter om n brand in my te stig
so lank gevat vir ons om dit te leer
so onbeplan maar toe het dit gebeur
toevallig jou gesien, toe val ek vir n vriend
en toe val jy ook vir my
toevallig jou gehoor, en toe als van my verloor
en toetaal aan jou behoort
al die seer, en swaarkry vat jy en maak my n beter mens, hart en siel en gees
ja alles wat ek kort was net toevallig
toevallig in jou gewees
wat ek nie kon vind nie was toe altyd net hier voor
huil myself wakker as ek droom dat ek jou verloor
ek is so dankbaar vir wat ek in jou het
jyt in n wereld van duister my kom red
en toe val jy ook vir my
toevallig jou gehoor, en toe als van my verloor
en toetaal aan jou behoort
al die seer, en swaarkry vat jy en maak my n beter mens, hart en siel en gees
ja alles wat ek kort was net toevallig
toevallig in jou gewees
ja alles wat ek kort was net toevallig
toevallig in jou gewees
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu j fla › lirik lagu lily – j.fla
- kumpulan lirik lagu kenny mgee › lirik lagu we go hard – kenny mgee
- kumpulan lirik lagu nancy uk › lirik lagu i caught feeling – nancy (uk)
- kumpulan lirik lagu soncap › lirik lagu wdyw – soncap
- kumpulan lirik lagu lindsey abudei › lirik lagu a sliver for your heart – lindsey abudei
- kumpulan lirik lagu jackie minton › lirik lagu that’s alright – jackie minton
- kumpulan lirik lagu tungevaag 22bullets mentum › lirik lagu toxic – tungevaag, 22bullets & mentum
- kumpulan lirik lagu r3hab andy grammer › lirik lagu good example (r3hab vip remix) – r3hab & andy grammer
- kumpulan lirik lagu himalayas › lirik lagu from hell to here – himalayas
- kumpulan lirik lagu moiz donat › lirik lagu alkohol im blut – moiz & donat