lirik lagu af en af – kurt darren
oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig rose om die rooiwyn loftus versfeld was nog nooit so lekker soos nou nie. net jy en ek die wagte by die hek ek moes nou wraggies elke liewe toutjie trek om hierdie aand te reël maar niks is ooit te veel vir jou nie, en nou begin die aksie liefie
(chorus)
af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker langskop, om tussen deur die pale…aand
ek het jou nou verras toe jy jou oë sit op daai mooi ring in die glas en as ek kyk na hoe jou oë oplig dan voel ek heel verlig in my hart. jy soen my weer en as ek iets wil sê soen jy my nog ‘n keer en fluister saggies “ja” in my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief maar nou begin die aksie liefie
(chorus) af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker langskop, om tussen deur die pale…aand
ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink ‘n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou.ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op ons klink ‘n glasie en ek hou jou lippe dop dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou. en nou begin die aksie liefie
(chorus) af af af en af gaan al ligte in die nag nag nag sag speel daai liedjie wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh op op op en op gaan temperature in my kop kop kop moenie stop met al jou liefde dis ‘n lekker lekker langskop, om tussen deur die pale…aand
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu jamie rou › lirik lagu matei 7:22 – jamie (rou)
- kumpulan lirik lagu rotting in dirt › lirik lagu seizing in the warmth of lilith’s embrace – rotting in dirt
- kumpulan lirik lagu laron pierce › lirik lagu switchblade – laron pierce
- kumpulan lirik lagu zlate zahrady › lirik lagu lampy v noci – zlaté zahrady
- kumpulan lirik lagu treepside › lirik lagu втюрилась [treepside remix] (fell in love) – treepside
- kumpulan lirik lagu spilion › lirik lagu that splash – spilion
- kumpulan lirik lagu the berries › lirik lagu western township – the berries
- kumpulan lirik lagu kee valid › lirik lagu quick, pt. 2 – kee valid
- kumpulan lirik lagu deep down › lirik lagu choose-your-own-disaster – deep down
- kumpulan lirik lagu kelly betz › lirik lagu chains – kelly betz