die goeie man - luitenant x lyrics
[verse 1]
ek maak die deur vir jou oop
ek offer my sitplek op op die bus
ek bring vir jou koffie innie bed
en los die lig af sodat jy kan rus
ek skryf vir jou gedigte
praat oor gevoelens, ons lief en leed
ek laat jou weet presies hoe ek voel
dis mos wat elke vrou wil weet
[chorus]
ek’s die goeie man
ek’s altyd die een wat verstaan
ek gee my beste jare op
want daar staan mos poepol voor my kop
ek is die goeie man…
[verse 2]
elke wolkie het ‘n goue rand
maar wat is rande werd?
elke liеfdeslied ‘n stukkie hartseer
g’n bеlofte dat dit sal werk
daar’s goue koeie uitgebeeld
op elke satteliet kanaal
iewers het ons skeefgeloop
wil jy my nog kom haal?
[chorus]
ek’s die goeie man
ek’s altyd die een wat verstaan
ek gee my beste jare op
want daar staan mos poepol voor my kop
ek is die goeie man…
[?]
Random Song Lyrics :
- the white people box - skittlesdidthat lyrics
- - better if i died - miood lyrics
- can the circle be unbroken - johnny cash lyrics
- the night howl (bonus track) - steve lacy lyrics
- waiting on it - drew wintr lyrics
- don’t sweat me - king tahoe lyrics
- seyr - demuro lyrics
- doctor prats - doctor prats lyrics
- alles is op - teemong lyrics
- sueño fronterizo - bostich + fussible lyrics