lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu paradys – francois van coke

Loading...

paradys is ‘n relatiewe term
jou mooiste drome is my aakligste nagmerrie
hou jou drome groot

en jou bekommernisse klein
as jy bekommer gaan jy dood
as jy nie, gaan jy ook

kering
waterrekening
kos, klere en belasting
kar, alarm en my lewenspolis
niemand weet hoekom ons hier is nie

die gewig van die wêreld
hang om my nek en hou my uit die slaap
hou jou voete op die grond
maar gooi vingers in die lug
as jy bekommer gaan jy dood
as jy nie gaan jy ook

kering
waterrekening
kos, klere en belasting
kar, alarm en my lewenspolis
niemand weet hoekom ons hier is nie
x2

eendag sal ons vry wees
eendag sal ons vry wees

kering
waterrekening
kos, klere en belasting
kar, alarm en my lewenspolis
niemand weet hoekom ons hier is nie
x2

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...