lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu maak oop jou oë – riana nel

Loading...

ek het gewonder hoe ek sonder jou
aan sou stap in hierdie lewe
nie ooit getwyfel hoe ek voel
en vir die eerste keer my hart gegee
‘n kans gevat op ware liefde
ons was tog vir mekaar bedoel

maar elke dag ‘n vraag sonder ‘n antwoord
en ek sien dit in jou oë
wat ek nie wil hoor
maak oop jou oë en sien wat voor jou staan
in die maanlig en sê my wat jy voel
sê my wat jy voel
maak oop jou oë en sien wat voor jou staan
in die maanlig en sê my wat jy voel
sê my wat jy voel

daar moet ‘n rede wees vir al die vrees
ek veg met elke klein gedagte
regtig gehoop dit is dalk jy
maar nietemin hier’s ons nou en ek onthou
ons is eerder beter af as vriende
jy weet die waarheid maak so seer

en elke dag ‘n vraag sonder ‘n antwoord
maar ek sien dit in jou oë
wat ek nie wil hoor

maak oop jou oë en sien wat voor jou staan
in die maanlig en sê my wat jy voel
sê my wat jy voel
maak oop jou oë en sien wat voor jou staan
in die maanlig en sê my wat jy voel
sê my wat jy voel

ek het gehoop jy sal my kom haal vanaand
hopelik nie, dit is te laat, vanaand
maak oop jou oë en sien wat voor jou staan
in die maanlig en sê my wat jy voel
sê my wat jy voel
maak oop jou oë en sien wat voor jou staan
in die maanlig en sê my wat jy voel
sê my wat jy voel

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...