lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu tot oneindig einde kry – andriette feat. andré venter

Loading...

sal jou liefde altyd hou
my liefde is vir ewig vir jou
sal jy altyd by my staan
jy weet dit
sal jy my eendag vergeet
jy weet ek sal jou nooit kan vergeet
sal jy altyd in my glo
ek belowe

tot die wind weg waai, oneindig
tot die see opdroog, oneindig
tot die einde ek en jy
tot oneindig einde kry
oneindig
oneindig

sal jy altyd so kan voel
my liefde is vir ewig bedoel
sal jy daar wees as ek val
jy weet dit
sal jy altyd vir my veg
jy weet ek staan altyd reg
sal jy my altyd weer kies
jy’s myne

tot die wind weg waai, oneindig
tot die see opdroog, oneindig
tot die einde ek en jy
tot oneindig einde kry
oneindig
oneindig
oneindig
oneindig

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...