lirik lagu voor jy gaan – juanita du plessis
dit voel asof ek jou al jare ken
ek hoor dit in jou woorde en in jou stem
is daar ‘n rede om hier te wees
is daar ‘n rede om hier te wees
wens ek kon die ure stop
jou hier by my hou en jou hart voel klop
kan ‘n minuut net langer wees
kan ‘n minuut net langer wees
jy staan al by die deur maar voor jy gaan
kom sit hier by my
bly net naby
bly net om my
bly net in my hart venand
in my hart venand
kom sit hier by my
hou jou arms om my
hou my naby
hou my in jou hart vanand
in jou hart venand
voor jy weer moet gaan
môre lê soos ‘n berg voor my
hoe gaan ek myself deur die verlange kry
ek smag om by jou te wees
ja, ek smag om by jou te wees
ek wens ek kon die ure stop
jou hier by my hou en jou hart voel klop
kan ‘n minuut net langer wees
kan ‘n minuut net langer wees
jy staan al by die deur maar voor jy gaan
kom sit hier by my
bly net naby
bly net om my
bly net in my hart venand
in my hart venand
kom sit hier by my
hou jou arms om my
hou my naby
hou my in jou hart vanand
in jou hart venand
soen my saggies ‘n laaste keer
en voor jy gaan doenit weer
kom sit hier by my
bly net naby
bly net om my
bly net in my hart venand
in my hart venand
kom sit hier by my
hou jou arms om my
hou my naby
hou my in jou hart vanand
in jou hart venand
kom sit hier by my
kom sit hier by my
voor jy weer moet gaan
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu paxton ingram › lirik lagu barricade – paxton ingram
- kumpulan lirik lagu vesta lugg › lirik lagu lynx – vesta lugg
- kumpulan lirik lagu tweet › lirik lagu two of us – tweet
- kumpulan lirik lagu sophie pecora › lirik lagu what i can do – sophie pecora
- kumpulan lirik lagu animus › lirik lagu ya hero ya mero – animus
- kumpulan lirik lagu jay chou 周杰倫 › lirik lagu simple love (簡單愛) – jay chou (周杰倫)
- kumpulan lirik lagu crispy › lirik lagu wasted – crispy
- kumpulan lirik lagu the megas › lirik lagu out of time – the megas
- kumpulan lirik lagu raprua › lirik lagu uma noite – raprua
- kumpulan lirik lagu ensi › lirik lagu fa paura – ensi