lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu vyftig – joshua na die reën

Loading...

altyd ged-nk ‘n sorie moet n einde hê
dat alles wat mooi is eendag baai moet sê
maar jou lewe leer my meer

altyd gehoop dat drome in my hart sou leef
dat goedheid en guns op my spoor sou wees
en jou lewe het hoop vir my kom gee

en ek glo daars ‘n nuwe tyd vir nou
‘n tyd waar ons kan lag
‘n tyd waar ons kan jubel in die nag
as die stilte oor my val
luister in die wind

dagbreek moes weet
hoe meer jou hart in meer sou glo
hoe meer sou hy spore in lig tree begin loop
en teen skêmer kon ons lag oor wat ons wil

die lig in jou woord kom saam deur my donkerste nag
ja jou lewe het hoop vir my kom gee

en ek glo daars ‘n nuwe tyd vir nou
‘n tyd waar ons kan lag
‘n tyd waar ons kan jubel in die nag
as die stilte oor my val
luister in die wind

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...