
mis jou meer - andriëtte lyrics
jy sê ek lyk moeg na ek gehuil het
lei my uit die donker waar ek geskuil het
en nou sien ek die eerste keer hoe die liefde als verander
geweier om te sien ek kort ‘n ander
eerste gedagte as ek opstaan
voor ek dit sê weet jy wat aangaan
en as ek val voel jy die seer
as jy my mis, mis ek jou meer
voltooi my sin voor ek dit klaar maak
ek voel jou hand nog voor jy my raak
en as ek val voel jy diе seer
as jy my mis, mis ek jou meer
jy’t gehelp om my tе maak wie ek is
nou wat jy vir my doen en leer is prysloos
en nou weet ek die eerste keer naby jou is waar my hart hoort
ekke was die vraag en jy die antwoord
eerste gedagte as ek opstaan
voor ek dit sê weet jy wat aangaan
en as ek val voel jy die seer
as jy my mis, mis ek jou meer
voltooi my sin voor ek dit klaar maak
ek voel jou hand nog voor jy my raak
en as ek val voel jy die seer
as jy my mis, mis ek jou meer
en as ek val voel jy die seer
as jy my mis, mis ek jou meer
Random Song Lyrics :
- court sur patte - jean-luc le ténia lyrics
- alles allein - musso lyrics
- niggas an inferior race , biden jewish muzzle - justin bieber lyrics
- don't - the young one lyrics
- summer samaritan - los coast lyrics
- serenade - ferais lyrics
- what's my name - thr13tn lyrics
- you're just too much (cunt song) - iron fez lyrics
- tengo pa' fumar - kid sant lyrics
- over your head - jake pinkney lyrics