
een vir almal - anton l'amour lyrics
as die blou ligte die pad aandui
is dit altyd jy
en die donker gange nouer raak
is dit altyd jy
ʼn veld wat my vashou
ʼn stroom wat my regop hou
in ʼn wentelbaan van
een vir almal, als vir iedereen
ʼn kalm skuiling teen die harde reën
een vir almal, alles vir iedereen
met net die wonder, waar is jy nou heen?
as die oseane warm raak
is dit altyd jy
en die sonstrale die ys laat kraak
is dit altyd jy
ʼn maan wat my vashou
ʼn wyn wat my regop hou
met die herinnering aan
een vir almal, als vir iedereen
ʼn kalm skuiling teen die harde reën
een vir almal, alles vir iedereen
met net die wonder, waar is jy nou heen?
een vir almal, als vir iedereen
ʼn kalm skuiling teen die harde reën
een vir almal, alles vir iedereen
dis getatoeëer, sal dit altyd met my neem
Random Song Lyrics :
- wokeupinjapan - agung mango lyrics
- mid summer (interlude) - $pent.grove lyrics
- tonight - lucie silvas lyrics
- butterfly effect (demo) - travis scott lyrics
- crazy - imagine dragons lyrics
- get with the times - bēkon lyrics
- dear santa - lil goat lyrics
- talk about me - tregoye lyrics
- sing along - fella and jjjeezy lyrics
- furure (what are the odds) - 4everfreebrony lyrics