die gelofte - appel lyrics
[vers]
hier staan ons voor heilige god van die hemel en die aarde
om ‘n gelofte aan hom te doen
‘n gelofte aan hom te doen
dat as hy ons beskerm
en ons vyand in ons hand sal gee
dat ons die dag en die datum elke jaar as ‘n dank dag
soos ‘n sabat sal deur bring
en dat ons ‘n huis tot sy eer sal oprig
waar dit hom behaag
en dat ons aan ons kinders sal sê dat hulle met ons daar in moet deel
tot na*gedagnis ook vir die opkomende geslagte
[koor]
want die eer van sy naam
sal verheerlik word
deur die roem en die eer van oorwinning aan hom te gee

Random Song Lyrics :
- taxi cab - tracey thorn lyrics
- i’m green today - french cassettes lyrics
- hold me up - sam tinnesz lyrics
- podkręć - alcomindz mafia lyrics
- pendez les - moh lyrics
- something that i never had - lupe fiasco lyrics
- the eye - brandi carlile lyrics
- negro difficile - q.e favelas lyrics
- feel - safe lyrics
- follow me - amiga lyrics