
so bly jy glo my vrind - appel lyrics
[vers 1]
daar is stemme wat praat in sy gange
stemme wat vrot van die verlange
hy maak ‘it stil met ‘n laaste sluk van water, vuil water
whiskey en water
‘n laaste trek van sigaret wat in die lug verdwyn
kool en as maak ‘n lig wat om sy vinger skyn
ek weet hy het nog pyn, verdoof dit nou met wyn
ons gaan nou saam baklei
[koor]
gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man
deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
come h*ll or high water my bloed bek is daar
ek is so bly jy glo my kind
so bly jy glo my kind
[vers 2]
die vraat van die dae, die dae daar in baanstabel straat
hoe jou bmx se speke en die koning van harte kon praat
jou kettie was jou roer in jou harte stoere boer
jy het geglo soos ‘n kind
eks so bly jy glo my vrind
[koor]
gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man
deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
come h*ll or high water my bloed bek is daar
ek is so bly jy glo my kind
so bly jy glo my kind
gaan ons op staan vir ‘n laaste keer en soos een man
deur die kettings breek ja yster slyp yster broers vorm mekaar
come h*ll or high water my bloed bek is daar
ek is so bly jy glo my kind
so bly jy glo my kind
Random Song Lyrics :
- i ain't got no home in this world anymore - cisco houston lyrics
- фанатки отсосите (fangirls, suck it) - kreedessa lyrics
- out of breath - lullanas lyrics
- batalla naval - nina suárez lyrics
- au revoir (прощай) - knittta lyrics
- mess me up - ivan b lyrics
- muloro - makhadzi lyrics
- i want to know what love is - laibach lyrics
- por esos ojos* - fuerza regida lyrics
- como me amas tu - khris rosas lyrics