
tequila en gin - appel lyrics
[vers 1]
kan ek aan jou vuur vat
is jou kole wat met my praat
sien jou in die skuur skat
met jou john deere kappie aan
wys vir my jou grond pad
ek sal jou om paaie ry deur jou koringlande
sal ek ploeg vir jou tyd
sys nie ‘n massey ferguson of ford meisie nie
sy kyk my in die oë sê dis hilux wêreld die
sys ‘n boeremeisie
oe ja sys ‘n boere meisie
[koor]
sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
ek sien haar dans soos die [?]
haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
sy ‘n boeremeisie van bloemfontein
[vers 2]
vra my of ek vas dans
sys die meel op hierdie skuur se vloer
[?]
dinge raak nou warm
oh hel sy toor met hierdie boer
gryp my aan die arm
sy sê bokkie nou isit jy
dis net in die vrystaat
waar jy haar hart sal kry
[?]
sy dra die uitvoer lemoene
sy staan uit bo die res
sys ‘n boeremeisie
oe ja sys ‘n boere meisie
[koor]
sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
ek sien haar dans soos die [?]
haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
sy ‘n boeremeisie van bloemfontein
sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
ek sien haar dans soos die [?]
sy lyk vir my soos tequila en gin
‘n boeremeisie wat die goeie vrugte pluk
sy sluk jou in en spoeg die vront kol uit
ek sien haar dans soos die [?]
haar hande ken van werk en sy ploeg vooruit
sy ‘n boeremeisie van bloemfontein
Random Song Lyrics :
- opposites - the smile (thom yorke, jonny greenwood, tom skinner) lyrics
- асфиксия (asphyxia) - удушье (udushie) lyrics
- 記憶の海 (kioku no umi) - awesome city club lyrics
- benz (come thru) - omari mydz lyrics
- sawyer - tirade of today lyrics
- antonbitar - ldt2020 lyrics
- saro jane - the famous jug band lyrics
- bullet - bitch and the exciting conclusion lyrics
- big mike - junipur lyrics
- no peace - diary (rap) lyrics