
beset - bernice west lyrics
[vers 1]
nat op die randte van jou w*ng is daar stories wat vertel
hoe jy die berge moes los loop vir my ek voel jou onder in my vel
[pre*koor]
na sewe ag te lank gewag jyt verbaas
ek wou ‘n siel vir jou red maar nou, nou is jy beset
[koor]
die lyn is beset
die lyn is beset
die lyn is beset
sal jy my dalk kom red
[vers 2]
ek het verdwaal op ‘n soektog na jou wese ek wou jou stem kanaal op vang
maar die tannie op die lyn maak oorlog
sit dit op as jy ‘n bietjie van jouself vir my kon oorlos
[pre*koor]
een dubbel twee jou hart betree jy’t verbaas
ek wou ‘n siel red maar nou, nou is jy beset
[koor]
die lyn is beset
die lyn is beset
die lyn is beset
sal jy my dalk kom red
vyf sewe nege een vertel my nog ‘n leun
ek sou al lankal maar almal om my lyk mal
drie dubbel nege vier my hart [?]
[koor]
die lyn is beset
die lyn is beset
die lyn is beset
sal jy my dalk kom red
Random Song Lyrics :
- broki broki forever! - or3o★ lyrics
- believe me - meek mill lyrics
- clubflash - spezializtz lyrics
- far from any road - comaduster lyrics
- step into the realm - the roots lyrics
- trash hit - mr. dream lyrics
- rotina - rotina lyrics
- questions - chris lyrics
- mon coca et mes nikes - akro lyrics
- building blocks - miz mic lyrics