
die hart - bernice west lyrics
[vers 1]
as jy glimlag, skyn die son weer vol hoop as jy glinster
laat jy my hart van vreugde kook
as jou oë, so deur my siel kyk
maak jy my van voor af
[?]
[koor]
en ek sê siel oh harte dief, jyt my linker atrium
tot regter ventrikel van die vena cava en [?]
tot bo by by die aorta
en pulmonare arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek
ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
[vers 2]
jys aserowend mooi vir my
en jy maak my wêreld so so bly
jou hart van goud
en jou positiewe gees maak my van voor af verlief
oh my skat jys ‘n [?]
[koor]
en ek sê siel oh harte dief, jyt my linker atrium
tot regter ventrikel van die vena cava en [?]
tot bo by by die aorta
en pulmonare arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek
ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
jy’t my hart gesteel, van my lewe wil deel
en ek sê siel oh harte dief, jyt my linker atrium
tot regter ventrikel van die vena cava en [?]
tot bo by by die aorta
en pulmonare arterie gesteel maar dis okay want jys die een waarmee ek
ja jys die een waarmee ek die res van, van my lewe wil deel
Random Song Lyrics :
- i ain’t livin' long like this - chris janson lyrics
- closed for renovation - ktcg lyrics
- time is running out - kat leon lyrics
- fuma y quema el mal - air magno lyrics
- you love it - schuster lyrics
- aru kaalo - 1974 ad lyrics
- all the wasted fuzz / teeth - podmusical lyrics
- trap house - christian wallace lyrics
- farath - crème sessions #9 t1 - pure class music lyrics
- hit it - jonte' moaning lyrics