
diknek en klein tandjies - bok van blerk lyrics
ek speel maar vir die wynspan
ek skop die bal woer woer (woer woer)
as jy my nie kan puipkan
tekkel ek jou in jou moer
ek headb*tt jou in die lynstaan
ek skop jou in jou kniee
ek slaan jou met die vlagman
as ek tussen beide tree
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
kleedkamer of koelkas toe
it’s all the same to me
maermerries en opstoppers
ek veg vir elke drie
donkey byt en ore knuip
ek spoeg jou in die scrum
ek trap jou in die vastelos
check daar le jou tand
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
die skeidsregter is bang vir my
ek het hom al gemoer
een aand op ‘n tekkieparty
op die kleedkamer se vloer
moet my nie veroordeel nie
ek doen dit vir die span
my gunsteling taktiek
los die bol (los die bol)
speel die man (speel die man, ja)
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
rooi kaart, geel kaart
kyk of dit vir my traak
al wat op die ou end saak maak
is die ander span se mannetjies seer maak
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
diknek en klein tandjies
Random Song Lyrics :
- web of fear - pounder (metal band) lyrics
- no limit - prince aki lyrics
- free forever - a hero for the world lyrics
- i earned this - frea robinson lyrics
- the king of keys: part ii - kingkey ['lil key] lyrics
- live for today - the lords of the new church lyrics
- 슈퍼스타 (superstar) - kisum lyrics
- ты та... (you're the one...) - баста (basta) lyrics
- psychopathic engorgement - lacerate thy maker lyrics
- grim i dag - humleridderne lyrics