
oorgenoeg tyd - bouwer bosch lyrics
oorgenoeg tyd
om oor te begin
val rond, val heen en weer
riviere wat spruit
sterre wat kyk
hoe ek en jy hier lê
en saggies bedaar ons en wraggies baljaar ons
tot jy op die horison verdwyn
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
tragies verstuit
verlede verwyt
word stil, soen meer en meer
wolke wat treur
blare verkleur
die son skuil nog ‘n keer
en saggies bedaar ons en wraggies baljaar ons
tot jy op die horison verdwyn
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
vergewe my nou ek wil help dra
aan al die seer wat jy opgaar
laat ek jou skuld op my rug dra
met jou letsels by die hemel aankom
vergewe my nou ek wil help dra
aan al die seer wat jy opgaar
laat ek jou skuld op my rug dra
met jou letsels by die hemel aankom
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
as jy net ‘n bietjie langer kon bly
was jy nou hier reg langs my
reg langs my
Random Song Lyrics :
- wuth - hulkoff lyrics
- hungover in a hotel room - luke bryan lyrics
- dead black heart - ocean jet lyrics
- never be like you (disclosure remix) - flume lyrics
- 11 - marija serifovic lyrics
- bigger picture - foria feat. puppet lyrics
- mr. busy - theonlylilhomie lyrics
- takes two - k. michelle lyrics
- love is gone - g-eazy feat. drew love lyrics
- hello! - arman malik lyrics