
pleidooi - bouwer bosch lyrics
Loading...
ek wil nie droom oor jou nie
jy’s gans te mooi
ek wil nie wag om te praat nie
jy’s my pleidooi
ek’t nie die moed om vir jou te baklei nie
ek waai my wit vlag en ek bid vir ‘n beter dag
het ons alweer die streid begin
tussen my en jou en ons
het jy alweer jouself gevind
jou hart verloor daar tussenin
hoor my as ek sê, ek verdien jou nie
daar’s nie ‘n kans wat ek jou genoeg kan liefhê nie
het ons alweer die streid begin
tussen my en jou en ons
het jy alweer jouself gevind
jou hart verloor daar tussenin
het ons alweer die streid begin
tussen my en jou en ons
het jy alweer jouself gevind
jou hart verloor daar tussenin
Random Song Lyrics :
- somnis - teuma thug lyrics
- la malette - dil (fra) lyrics
- dubaï épisode - kalash lyrics
- gino (o menino bolha) - ganso lyrics
- sorte - di ferrero lyrics
- insomniac (5 a.m.) - krews lyrics
- demise - kmrnxo lyrics
- gangsta (live on the honda stage at the peppermint club) - skylar grey lyrics
- termínelo - ivohé lyrics
- минор (minor) - kvollo lyrics