dis alles jy - brendan peyper lyrics
[vers 1]
voel jy dit ook
daai gevoel wat van jou kop tot tone klop
kan dit nie stop
ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook
hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
meer ek jou soen en langer vashou
[koor]
is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie

jy weet dis jy, dis alles jy
[vers 2]
ons kry net een, hart om vir ‘n ander weg te gee
jy pas hom op, ek weet dat myne binne in jou klop
hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou
meer ek jou soen en langer vashou
[koor]
is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie
is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
jy weet dis jy, dis alles jy
[vers 3]
wens my arms kon nog stywer
om jou lyf dit gloei teen myne
ek verkyk my aan my liefde
my wêreld my hart voor my
[koor]
is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie
is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie
jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer
ek kan dit nie help nie
is dit net ek, is dit net ek of is dit jy
jy weet dis jy, dis alles jy
dis alles jy
Random Song Lyrics :
- fuck me - pig vs. kmfdm lyrics
- back to the roots - i remember 2006 lyrics
- joe dirt 2 - scru face jean lyrics
- tienraivaaja - mokoma lyrics
- chikita - kevin edmond lyrics
- hotel de pornografia - zk (pt) lyrics
- vuelve (salsa) - jerry rivera lyrics
- 엄마 (mom) - conan (rocoberry) lyrics
- ballin' like shareef - 24kgoldn lyrics
- las palmeras - niños del cerro lyrics