lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

alles vir jou - chxcco lyrics

Loading...

ek onthou alles wat ons gedoen
memories van jou is al wat ek het
om die waar uit praat my hart is seer
van dis funny die way wat ons gecross
mah dit was god se plan ons ontmoet
en se my hoe het jy gevoel
nah daai eerste soen
onder die stars just me and you

alles vir jou gedoen
ek het alles van jou gevoel
miskien was dit baie vroeg
van nou jys weg en dis cool

mah x ken jy was eene vir my
ek kanie glo nie dis nou verby
alles was reg wat het gеbeur
van nou as ons praat ons bly net stry
dit was toxic mah ek was sou bly
ek hеt nooit liefde geproe nie
daai was was my eerste keur
mah ek wag jou altyd

Random Song Lyrics :

Popular

Loading...