
heilig is die lam - congress musicfactory lyrics
heilig is die lam
[koor]
heilig, heilig
heilig is die lam
heer god, almagtig
wat is en was
wat is en was
wat is en was en wat kom
[koor]
heilig, heilig
heilig is die lam
heer god, almagtig
wat is en was
wat is en was
wat is en was en wat kom
[vers 1]
die hele skepping gee u glorie
ge-sa-ment-lik loof ons u naam
uit elke taal, en stam en nasie
saam sing u eie volk u prys
[koor]
heilig, heilig
heilig is die lam
here god, almagtig
wat is en was
wat is en was
wat is en was en wat kom
[vers 2]
ons buig voor u, heilige here
ons lig ons hande op na u
heer u alleen verdien die lof en eer
u alleen verdien die prys
alle prys
[koor]
heilig, heilig
heilig is die lam
heer god, almagtig
wat is en was
wat is en was
wat is en was
wat is en was
wat is en was en wat kom
Random Song Lyrics :
- american bad dream - nathan moon lyrics
- fucc buddy - damian mimic randall lyrics
- ricordi - kuna lyrics
- rough ting - lamont sincere lyrics
- sillhouette - sparkles* lyrics
- take the wheel - daithí lyrics
- exit (the wrong way) - marsheaux lyrics
- song for lou - robbie rhodes lyrics
- tedebeeme - filipe ret lyrics
- młody gniewny - dj decks lyrics