
laat dit so wees (gebed) - congress musicfactory lyrics
laat dit so wees (gebed)
die woord “amen” beteken “laat dit so wees”. laat dit so wees. amen. [ons] lig ons hande op tot u en ons seën u. ons eer u. ons aanbid u. ons staan in u teenwoordigheid en ons seën u. ons dank u dat u ‘n goeie god en ‘n getroue here is. een wat ons gelei het vir jare en jare en jare, wat ons altyd op die regte pad gebring het en ons vorentoe geneem het in ‘n voorspelbare toekoms. ons verheerlik u naam. gee vir ons groter krag om u wil te doen. gee vir ons groter sterkte in die nasies van die aarde. gee vir ons onbeperkte gesag dat ons u mag verheerlik; dat ons u mag vereer en u mag verhoog, sodat almal kan weet dat u die god van die hemel, die koning van almal en die skepper van alle mense is. laat almal weet wie u is, en hoe groot u is; hoe pragtig en wonderlik u is. gee vir ons die genade dat ons u mag vereer en u mag verhoog; u vereer in alles wat ons doen
Random Song Lyrics :
- famous kids - one11twenty lyrics
- click clack glock - yungess lyrics
- ce se-ntâmplă cu tine - omul cu şobolani lyrics
- focused - ac mac & young choppa lyrics
- i get in - lil wayne lyrics
- why did you do that? - kind of a gang lyrics
- epouse-moi - mes souliers sont rouges lyrics
- attentat - die firma lyrics
- spirituality - strapping young lad lyrics
- ella ella - don omar lyrics