
mamma leonie - cora marie lyrics
mamma leonie, mamma leonie
ek kan jou goed onthou.
mamma leonie, jy’t my in die laat nag
teen jou vas gehou.
mamma leonie
die tyd het soveel drome toe gewaai.
ek het so veel vergeet van jou,
wat ek vir altyd wou onthou
mamma leonie. (mamma leonie, mamma leonie)
mamma leonie.
jy was so sterk selfs in jou donker dae.
mamma leonie
jy was die antwoord op my lewens vrae.
mamma leonie
ek hoor jou nou nog lag ek sien jou staan
voor ons huis in 3de laan al het die tyd verby gegaan.
mamma leonie
mmmmmmmm
mamma leonie.
mamma leonie
daar’s ‘n seer plek in my hart oor jou
mamma leonie
my kinder dae sal ek vir goed onthou.
mamma leonie
mooi herhindering sal by my bly
die lewe maak ‘n mens soms bang
ek is alleen jy’t my verlaat
mamma leonie.
mamma leonie
Random Song Lyrics :
- daydreaming - easy life lyrics
- the backblock shearer - the bushwackers lyrics
- it's real - crvig lyrics
- as blue as indigo - tigercub lyrics
- i went to bed and i loved you - tom rosenthal lyrics
- through the storm - hard look lyrics
- hentai circulation - osu! virgin gang lyrics
- the wonder and the why - tyler childers lyrics
- el final - estereofitos lyrics
- unknown 3:16 - itsunknownmf lyrics