
hoekom - ddisselblom lyrics
Loading...
dis waar ek vandag vir jou sing en wonder
wat is jou droom wat jy wil hê
is dit om ryk te wees
of net om kos te kan gee as jou kinders honger lê
[koor]
en ek vra jou nou, wat de hel nou
en ek vra jou nou, dominee
wat de hel nou
wat gebeur as jy oud moet word
is dit wysheid, bitter of net seer
wat is die keuse wanneer oumense van hondekos moet leef
[koor]
en ek vra jou nou, wat de hel nou
en ek vra jou nou, dominee
wat de hel nou
en jy wil sê
en jy wil weet
en jy wil vra
dis reeds te laat
wat moet ons d*nk as siekte of dood
‘n jongmens hier kom haal
vergeet van die mooiste roos
die lewe, die lewe bly brutaal
Random Song Lyrics :
- nazar diyosan - sokrat st lyrics
- кино (movie) - idris & leos lyrics
- gyalis - queen millz lyrics
- rotation - boss don lyrics
- 手を繋いで (te wo tsunaide) - strawberry girls (jpn) lyrics
- picture book - olaide banks lyrics
- super - majs lyrics
- a pezzi - marss & mingu lyrics
- timro ra mero milan - lil yunus lyrics
- 2pac ft. eminem - "legendary" remix - 2pac lyrics