
mystic liefde - ddisselblom lyrics
Loading...
sit ek hier in die mystic boer met ‘n bier
wonder ek as ek jou aangluur
wat ek in jou sien
maar jy’s te slim
jy loer vir my en drink jou gin
dan fluister jy en ek gee in
fluister jy in my oor
[koor]
like my
try my
ek’s jou nooi en jy verdien my
like my
try my
jy’s my ou en ek, ek verdien jou
sit ek hier in die mystic boer met ‘n bier
dis al laat en ek word suur
vir almal en vir jou
maar jy’s te slim
jy wip jou neus en ruik jou gin
dan sit jy my verby die begin
as jy vir my fluister
[koor]
like my
try my
ek’s jou nooi en jy verdien my
like my
try my
jy’s my ou en ek, ek verdien jou
ek like jou, al ek is arm, al is ek lelik, lê jy my warm (x4)
Random Song Lyrics :
- mä olen yhtä nuori - rosita luu lyrics
- hello again - jim lindberg lyrics
- kb4eva - burrlin lyrics
- folder - ebony-sama lyrics
- 2 keys ii - heltah skeltah lyrics
- spierdalamy - gamenotover feat. mikos lyrics
- within the infinite - horizon of the mute lyrics
- water - weirdx & ayato (rus) lyrics
- in the morning - ianj lyrics
- nothing new - hg lyrics