
los - deon groot lyrics
[vers 1]
ek voel ‘n klein bietjie los
[?]
want jy kom loop net verby
jou lekker het my verlei
heupe vir my
ons twee gaan moeilikheid kry
ek wonder wat het gebeur
die ritme kan my nie keer
sys soos ‘n slang oor die grond
hop soos ‘n haas rond en bont
dit mag die kinders dalk [?]
die ritme kan my nie keer
dit kan my nie keer
ek is nou buite beheer
ek is nou buite beheer
[koor]
ek voel ‘n klein bietjie los
[?]
want jy kom loop net verby
jyt s*xy heupe vir my
lekker vir my
s*xy verby
ons twee gaan moeilikheid kry
so skud jou heupe hie rond
jy weet jy lyk so gesond
so skuif jou heupe hie rond
[vers 2]
[?] kom kyk en hoor ma vir my
kom skud daai boudjies hier rond
want weet jy lyk so gesond
lyk so gesond
so skud jou boudjies hie rond
ek is nou buite beheer
ek is nou buite beheer
[koor]
ek voel ‘n klein bietjie los
[?]
want jy kom loop net verby
jyt s*xy heupe vir my
lekker vir my
s*xy verby
ons twee gaan moeilikheid kry
so skud jou heupe hie rond
jy weet jy lyk so gesond
so skud jou heupe hie rond
ek is nou buite beheer
ek is nou buite beheer
ek voel ‘n klein bietjie los
[?]
want jy kom loop net verby
jyt s*xy heupe vir my
lekker vir my
s*xy verby
ons twee gaan moeilikheid kry
so skud jou heupe hie rond
jy weet jy lyk so gesond
so skud jou heupe hie rond
Random Song Lyrics :
- 방에 모기가 있어 (do you think of me?) - 10cm lyrics
- balans - keya lyrics
- taking back sundries - night sweats lyrics
- drive you wild - valley girl (band) lyrics
- giovane uchiha - jack santana lyrics
- vroom - m.a.p6 lyrics
- what a friend - sara groves lyrics
- i think everybody should be terrified - beans on toast lyrics
- nothing but trouble - harley huke lyrics
- (you can take) what's left - the extrangers lyrics