
ek weet net nie - deon meiring lyrics
met ons rûe op die teer
in die middel van die hoofstraat
van so klein dorpie
sou ons die wêreld kon uitdaag
as jy na my luister
die iemand daar buite
wat my binneste kon hoor
jy luister ou musiek
op stowwerige plate
met daai rooi lipstiffie
wat jou skoonheid uitblaker
grimering net genoeg
om jou onskuld te verbloem
jy’t ‘n rede uitged*nk
vir elke dingetjie wat jy doen
ek kan nie onthou
hoekom еk jou
vergeet het nie
ek weet nеt nie
miskien was ek bang
miskien was ek blind
ek weet net nie
ek weet net nie
as ek terug kon keer
net een middag op jou sypaadjie
jou briewe weer lees
en die leidrade raaksien
as jy my afsien en wag om te kyk
of ek nog een keer na jou toe draai
jy lees bundels vol van protespoësie
en skryf aanhalings neer op lyntjiespapier
jy teken sketse van ons helde
ons weet ons is dieselfde
as ons mekaar in stilte verstaan
ek kan nie onthou
hoekom ek jou
vergeet het nie
ek weet net nie
miskien was ek bang
miskien was ek blind
ek weet net nie
ek weet net nie
ek kan nie onthou
hoekom ek jou
vergeet het nie
ek weet net nie
miskien was ek bang
miskien was ek blind
ek weet net nie
ek weet net nie
Random Song Lyrics :
- rumors - bob marley lyrics
- chico dum dum - nelson gonçalves lyrics
- pau de macarrão - tche garotos lyrics
- filho muito amado - vida reluz lyrics
- eras - jessé lyrics
- voz e luz - jorge trevisol lyrics
- pinga ni mim - tonico e tinoco lyrics
- festa de arromba do mensalão - os seminovos lyrics
- tome a decisão - gerson cardozo lyrics
- confissão de amor - j. neto lyrics