
lyntjies t-hemp - deon meiring lyrics
tussen die lyntjies van my t*hemp
waar ek vers reëls van jou skryf
daar dra ek jou reg oor my lyf
sal jy my help on my kreukels uit te stryk
wys my waaraan ek vas kan hou
wie wil ek wees, sal jy my help om te onthou
tussen my vingers waar ek dun is
loop daar lewe by my uit
maar ek volg haar die swaeltjie vooruit
en bid dat sy vir my die somer ook sal wys
wys my waaraan ek vas kan hou
wie wil ek wees, sal jy my help om te onthou
ek is ‘n vlam al is ek sterflik
teen die emmer rond om my
as ek darem kan flikker of skyn
sal еk terug blink in die see onder my
wys my waaraan еk vas kan hou
wie wil ek wees, sal jy my help om te onthou
wys my waaraan ek vas kan hou
wie wil ek wees, sal jy my help om te onthou
jammer dit voel asof ek wegdryf
ek d*nk iemand vee my uit
so ek sal myself oor moet skryf
sal jy vir my net ‘n nuwe bladsy kry
Random Song Lyrics :
- regretz - theo.fill.us lyrics
- renewing the heart live 2 album version - kim hill lyrics
- internet boy - coldcloud lyrics
- want you bad - tall tales lyrics
- kult normalności - młd/aruzo lyrics
- see me through - eli symphony lyrics
- bandung - fiersa besari lyrics
- 6 pills (prod. crying cloud) - icy shine lyrics
- we can't make this over - october sky lyrics
- who cries for the children - run after to lyrics