
vingerafdrukke - deon meiring lyrics
as jy mooi luister
sal jy hoor hoe bedaar die geraas
as jy stil sit
kan jy voel hoe die mure ons weerkaats
slim en saaklik kan ons verduidelik hoe ons breine gevoelens opmaak
maar wetenskaplik weet ek jou voetspore bewys jy het aan my geraak
jy kan maar gerus aan my raak
jou vingerafdrukke
is lig genoeg om saam met my te dra
soos komete is ons, botsings gebonde as ons leeftyd toe laat
onafwentbaar bestem om dalk net een maal vеrby mekaar te skraap
ongeag toеval en reëls van die heelal vind ons mekaar
dra ons die bewyse onsigbaar vingerafdrukke jy het aan my geraak
ongeag toeval en reëls van die heelal vind ons mekaar
dra ons die bewyse onsigbaar vingerafdrukke jy het aan my geraak
jy kan maar gerus aan my raak
jou vingerafdrukke
is lig genoeg om saam met my te dra
Random Song Lyrics :
- avuç - yeri yok lyrics
- kale - uniq poet feat. beatsbyhype lyrics
- faith in medication - the armed lyrics
- goku vs vegeta+ - cameron-x lyrics
- sick love - sgribaz lyrics
- sei que você vai embora - indie space, carpe night & kf lyrics
- whose it is - superstarkj lyrics
- πλατεία εξαρχείων (platia eksarhion) - giorgos papadopoulos lyrics
- late nights (feat. gennaro) - louis stephens lyrics
- пульс (pulse) - razorblvde lyrics