
ballade - die hede lyrics
die maan trek swaar
dis 1uur en ek… ek weet,
ek weet ek moet gaan slaap
‘n pakkie vol twintig
‘n bottel vol raad staan langs my
en ek, ek probeer vergeet
so neem my weg
in jou hand
deur die melkweg daar bo
so neem my weg
in jou hart hand
daar waar ek my hart kan verloor
sing vir my ‘n
ballade van die heuwels
staan by my as dit reën
sing vir my ‘n
‘n lied uit die hemel
ek vergewe jou, maar dit bly seer
sing vir my ‘n
ballade van die heuwels
staan by my as dit reën
sing vir my ‘n
‘n lied uit die hemel
ek vergewe jou, maar seer bly seer
want ek skree jou naam
terwyl die donker my inhaal
(die hel weet ek probeer?)
ek sweer dis die laaste keer
so neem my weg
in jou hand
deur die melkweg daar bo
so neem my weg
in jou hand
daar waar ek my hart kan verloor…
verloor…
want ek hoop jy dans op ‘n strand in die kaap
met ‘n glimlag op jou gesig
ek weet ek is te laat
soos ogies draad om my hart
koud en skerp en verswak
want ek hoop jy dans op ‘n strand in die kaap
sing vir my ‘n
ballade van die heuwels
staan by my as dit reën
sing vir my ‘n
‘n lied uit die hemel
ek vergewe jou, maar dit bly seer
sing vir my ‘n
ballade van die heuwels
staan by my as dit reën
sing vir my ‘n
‘n lied uit die hemel
ek vergewe jou
Random Song Lyrics :
- everyone disappears - the front lawn lyrics
- noise complaint - bddly lyrics
- jusqu'ici tout va bien - amok82 lyrics
- слёзы (tears) - will never sleep lyrics
- lamahtek - لمحتك - attar - عطار lyrics
- józef biłsuczki - fantomowa erekcja lyrics
- one/slide - radamiz lyrics
- blue jeans (omid 16b club reprise) - lana del rey lyrics
- jenny vs. red riding hood - jenn mcallister lyrics
- when he washed my sins away - greater vision lyrics