
koeëlbaai - die heuwels fantasties feat. jr lyrics
Loading...
koeëlbaai
as dit voel asof daar geen uitweg is nie
weet dat waar jy moet wees
is nie noodwendig hier nie
en as jy ooit verlore voel
weet dat jy nie noodwendig is nie
ek sal jou was met my trane
ek sal jou sondes genees
ek voel hoe jy bewe
ons lewe in vrees
sterf ‘n klein dood
vir ‘n smaak van die hemel
en iewers tussen koeëlbaai en alpha centauri
het die wiele afgekom
then the wheels came off
al het die wiele afgekom
ons het aanhou ry
al het die wiele afgekom
Random Song Lyrics :
- she fine - deekay sho x md wyla lyrics
- put an f (and keep on walkin) - fool effect lyrics
- easier now - mike shupp lyrics
- perishable life - bloodboil lyrics
- ich blib so - xen lyrics
- grind (#gahdam) - khrys. lyrics
- morphine killer - morphine killer lyrics
- tropische tierpelze - kollegah lyrics
- troll you + - santo bands lyrics
- one sky above - amen bk lyrics