
die volkslied - die heuwels fantasties lyrics
[vers 1]
‘n groot, groot leegte jang oor die klippe en sand
‘n leemte wat ons vas vang
hang oor die klippe en die sand
en dan tussen ons tuin beland
ons sluk die spasie in om verveeldheid te oorwin
en koekonne vir al ons kinders te spin
[pre-koor]
daai deel agter die struike en die grens van jou erf
waar net jou bure se diere inkom
daar lê die werklike waarde van jou eiendom
[koor]
daar is te veel van ons
hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom?
snaaks genoeg vind ons vrede hierin
dis moeilik om net alleen te sit
daar is te veel mense en almal weet dit
[vers 2]
daar’s ‘n oop stuk grond kom ons bou ‘n gat daarop
‘n stoor vir ons huishoudelike stront
ruimteboef vakbond vabond
ingebreekte wilde kind
kan jy tog ook net jou rus vind?
ingebreekte wilde kind
[pre-koor]
daai deel agter die struike
en die grens van jou erf
waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg
daar lê die werklike waarde van jou eiendom
[koor]
daar is te veel van ons
hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom?
snaaks genoeg vind ons vrede hierin
dis moeilik om net alleen te sit
daar is te veel mense en almal weet dit
[post-koor]
daai deel agter die struike
en die grens van jou erf
waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg
daar lê die werklike waarde van jou eiendom
Random Song Lyrics :
- así la quiero usted - anthony jolie lyrics
- solo tu y yo - jotape (uy) lyrics
- at 22 - amanda jerlov lyrics
- untie - viviz (비비지) lyrics
- не пытался косить (didn't try to mow) - замай (zamay) lyrics
- superbloomer - arcy drive lyrics
- покажи o. g. (pokazhi o. g.) - bulletproof 13 lyrics
- taste of love - binz da poet lyrics
- keep goin' - dave sereny lyrics
- obituaries⚰️ - calcinn lyrics