soek jy my? - die heuwels fantasties lyrics
daar’s bloeisels
op jou vensterbankie
en ek mis jou
ek hoop dis nie meer lank nie
soek jy my nog nou?
soe jy my nog nou?
nog nou
want ek kan net soveel liedjies skryf
myself beseer op die rooitapyt
maar die tyd gaan kom
waar jy moet besluit
besluit
besluit
hoe kan ek opstaan?
hoe kan ek aangaan?
hoe sal ek dit ooit verstaan
onder die bome
in die reën
sal ek erken ek was verkeerd gewees
hierdie keer het ek gebreek
hierdie keer
nooit weer
hierdie witblits
in die oggendure
ek strompel nog
tussen die vier mure
ek’s nog opsoek na jou
soek jy my ook nou?
ook nou
want ek kan net soveel liedjies skryf
met hierdie kopseer
en ‘n deurnagbrein
maar die tyd gaan kom
waar jy moet besluit
besluit
besluit
hoe kan ek opstaan?
hoe kan ek aangaan?
hoe sal ek dit ooit verstaan
onder die bome
in die reën
sal ek erken ek was verkeerd gewees
hierdie keer het ek gebreek
hierdie keer
nooit weer
nooit weer
hoe sal ek opstaan?
hoe sal ek dit ooit verstaan?
hoe sal ek aangaan?
hoe kan ek aangaan?
ek erken ek was verkeerd gewees
hierdie keer is ek gebreek
hierdie keer
nooit weer
nooit weer
soek jy
soek jy my nog nou?
soek jy
soek jy my nog nou?
soek jy
soek jy my nog nou?
soek jy
soek jy my nog nou?
Random Song Lyrics :
- timmy the gang - jad sanft lyrics
- time wasted - shopping lyrics
- sugar side - circa waves lyrics
- adiós - sebastián yatra lyrics
- wyl - d'shaun lyrics
- 02' - tdnsp lyrics
- blonde, brunete (tot felu' de fete) - maximilian lyrics
- armageddon - vammpy (aka vammpytheflowgod) lyrics
- un día como este - wuilldafriqq lyrics
- the legion - blurain lyrics