klou - dierbaar lyrics
dis witching hour en my vingers begin jeuk
dis pers en blou in haar nek en bloedrooi in haar gesig
my keel is droog en ek sukkel om te sluk
wie gaan die bure waarsku oor die opeenvolgende ruk?
want ek sweef met die reuk
van tabak wat aan my vingers klou
en dis weird, amper profeties
als kom terug na jou
dis beter, ek weet dit
wanneer ek onthou
dat jy sou as jy wou
want jy sou as jy wou
dis wat jy kry van krap in die argief, huh?
dit maak jou lus vir ‘n bekende tipe liefde
ons ken mekaar, skip die small talk asseblief
en as die mense vra of ons nog praat, dan sal ons albei lieg
want ek sweef met die reuk
van tabak wat aan my vingers klou
en dis weird, amper profeties
als kom terug na jou
dis beter, ek weet dit
wanneer ek onthou
dat jy sou as jy wou
want jy sou as jy wou
en ek is net ‘n spikkel in die univers
hare trek en tande kners
jy’s ‘n bosbrand, ek’s ‘n kers
ek is net ‘n spikkel in die univers
hare trek en tande kners
jy’s ‘n bosbrand, ek’s ‘n kers
maar ek sweef met die reuk
van tabak wat aan my vingers klou
en dis weird, amper profeties
als kom terug na jou
dis beter, ek weet dit
wanneer ek onthou
dat jy sou as jy wou
want jy sou as jy wou
Random Song Lyrics :
- huele a capital - hijxs malones lyrics
- the ctrl room - tiny boost lyrics
- un giorno mi prego - adrian willaert lyrics
- scorn - slant lyrics
- the breaks (re-recorded) - kurtis blow lyrics
- outbursts - luca brwn lyrics
- eyes were blue - illgorythmz lyrics
- angry dad - pr sad lyrics
- 4d country - geese lyrics
- galing sa wala (remix) - bugoy na koykoy lyrics