
seer - dihan lyrics
ek het iets om te belei
oor hoe ek voel oor wat gebeur het
tussen jou en my
ons eerste foto staan nog op my rak
kan ek jou bel sodat ons kan praat?
(pc)
maar ek onthou ons eerste fight
ek was dronk en jy was kwaai
ek verdien beter as dit
(chorus)
dis moelik om jou te mis
maar dit maak seerder om jou lief te hê
al wat ek gee is liefde
en al wat ek kry is seer
ek weet dis moeilik om my te soen
maar ek voel beter as ek aan jou raak
al wat ek gee is liefde
en al wat ek kry is seer
ek wil aanbeweeg
maar ek sukkel want jy was daar toe ek leeg was
h*llo my lief
ek mis jou
dis okay vriend
ek verstaan
(pc)
maar ek onthou ons eerste fight
ek was dronk en jy was kwaai
ek verdien beter as dit
(chorus)
dis moelik om jou te mis
maar dit maak seerder om jou lief te hê
al wat ek gee is liefde
en al wat ek kry is seer
ek weet dis moeilik om my te soen
maar ek voel beter as ek aan jou raak
al wat ek gee is liefde
en al wat ek kry is seer
(bridge)
en ek is nie onskuldig nie
maar ek het dit nie verdien nie
ek sal moet okay wees sonder jou
(chorus)
dis moelik om jou te mis
maar dit maak seerder om jou lief te hê
al wat ek gee is liefde
en al wat ek kry is seer
ek weet dis moeilik om my te soen
maar ek voel beter as ek aan jou raak
al wat ek gee is liefde
en al wat ek kry is seer
Random Song Lyrics :
- insane - matt borne lyrics
- trojan - will ryan (iris official) lyrics
- negus - dasuki lyrics
- people ask me why - the dovers lyrics
- hero - dizzyeight lyrics
- commodity - alexzander pray lyrics
- lugar de glória - isabel silva lyrics
- do rio a paris - cauã eliott lyrics
- for you - lena gabrielle lyrics
- the villain - ministry of magic lyrics