
frikkie vir 'n rukkie - dodo nyoka lyrics
sit maar hier met ’n warm bier met ’n melodie in my kop
skip die werk want ’n miljoenêr is ’n iets wat ekke sal word
staan ’n girl by die pooltafel met ’n coke en arms gevou
een twee drie, stap die manne in en ek voel hier kom ’n ding nou
gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
hey! hey! maak los daai kop en ’n
hey! hey! moenie eenkeer stop en ’n
hey! hey! want ons almal soek ’n stukkie
wees ’n frikkie vir ’n rukkie vanaand
hey! hey! gaan nou mal vanaand en ’n
hey! hey! net soos gisteraand en ’n
hey! hey! want ons almal soek ’n stukkie
wees ’n frikkie vir ’n rukkie vanaand
frikkie vanaand. oh, net ’n frikkie vanaand
waar’s ek nou, ek kan nie onthou
wat daai laaste enetjie was?
my kop is seer maar ek willie leer
kom ons vat nog enetjie vas
flippen hel ek wil jou vertel
maar jy sal moet sien om te glo
daar was ’n stopstraatpaal en ou wat val
en ’n koei en ’n perdekar ook
gee my nog ’n koue biertjie die dinge gaan ’n bietjie freaky raak
hey frikkie!
hey! hey! maak los daai kop en ’n
hey! hey! moenie eenkeer stop en ’n
hey! hey! want ons almal soek ’n stukkie
wees ’n frikkie vir ’n rukkie vanaand
hey! hey! gaan nou mal vanaand en ’n
hey! hey! net soos gisteraand en ’n
hey! hey! want ons almal soek ’n stukkie
wees ’n frikkie vir ’n rukkie vanaand
frikkie vanaand. frikkie vanaand
hey! hey! maak ’n los daai frikkie!
hey! hey! kom ’n raas ’n bietjie!
hey! hey! maak ’n los daai frikkie!
frikkie, frikkie, frikkie, hey!
hey! hey! maak los daai kop en ’n
hey! hey! moenie eenkeer stop en ’n
hey! hey! want ons almal soek ’n stukkie
wees ’n frikkie vir ’n rukkie vanaand
hey! hey! gaan nou mal vanaand en ’n
hey! hey! net soos gisteraand en ’n
hey! hey! want ons almal soek ’n stukkie
wees ’n frikkie vir ’n rukkie vanaand
frikkie vanaand. frikkie vanaand
net ’n frikkie vanaand
Random Song Lyrics :
- 09/14/22 - uxbie lyrics
- blue ridge - elephant micah lyrics
- ##me2be - funk ops lyrics
- blind - adri (adrian loos) lyrics
- que elija el destino - kadec santa anna & el alquimista lyrics
- meu amigo espírito santo - tia rosy lyrics
- stop! - alli cazaam lyrics
- 27 club - blckk lyrics
- summer reign - boogie woods lyrics
- juniper - sweet t lyrics