
soos ‘n wentelbaan - dodo nyoka lyrics
twintig maande, vyftien dae en sewe minute
dis hoe lank ek jou vas kon hou
jy was die woorde hier in my kop, jy was die lirieke
van die liedjies wat ek nie meer wil onthou
gedagtes draai hier in my kop vanaand
want daar’s dinge wat ek nog wou sê
o gedigte in my laai wat gaan oor jou
wat ek nie vir jou gelees het nie
sê my waar het die tyd gegaan?
waar lê jy vanaand?
want ek maak my oë toe dan is jy steeds hier
maar ek probeer my bes om jou nie te mis niе
sê my waar’s jou hart vanaand?
dis soos ‘n wentelbaan
probeer ek om jou draai maar jy staan niе stil nie
‘n leemte in my hart wat ek nie kan vul nie
ek wil graag net weer kamers tel na jy als gevat het
dis soveel moeiliker as wat dit lyk (dit lyk, dit lyk, dit lyk)
ons het soveel meer uit gekry as wat ons verwag het
sal ek ooit weer in jou oë kan kyk?
gedagtes draai hier in my kop vanaand
want daar’s dinge wat ek nog wou sê
o gedigte in my laai wat gaan oor jou
wat ek nie vir jou gelees het nie
sê my waar het die tyd gegaan?
waar lê jy vanaand?
want ek maak my oë toe daan is jy steeds hier
maar ek probeer my bes om jou nie te mis nie
sê my waar’s jou hart vanaand?
dis soos ‘n wentelbaan
probeer ek om jou draai maar jy staan nie stil nie
‘n leemte in my hart wat ek nie kan vul nie
sê my waar het die tyd gegaan?
waar lê jy vanaand?
want ek maak my oë toe daan is jy steeds hier
maar ek probeer my bes om jou nie te mis nie
sê my waar’s jou hart vanaand?
dis soos ‘n wentelbaan
probeer ek om jou draai maar jy staan nie stil nie
‘n leemte in my hart wat ek nie kan vul nie
waar’s jou hart vanaand?
Random Song Lyrics :
- coastal queen - ian kocourek lyrics
- wenn ein neues jahr geboren wird - claudia jung lyrics
- deserted shores - brcds lyrics
- три полоски - veronxd lyrics
- реверс - coxacky lyrics
- voitosta voittoon - matti nykänen lyrics
- schild des guten - solluz with suno lyrics
- luv - fakemink lyrics
- dėmesio - free finga lyrics
- cocaine blues - las taradas lyrics