lirikcinta.com
a b c d e f g h i j k l m n o p q r s t u v w x y z 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 #

lirik lagu deur die drade – hans drommedaaris die wille boer

Loading...

die lewe is vergete hier op steenbokpan
maar moenie te gerus raak nie
vroeg in die oggend kom die jagters bymekaar
die 4×4 is gereed om die bosse in te vaar
die duiwe koer in die bome asof niks gaan gebeur
maar voor jy jou kan kry klap die skoot deur die lug
die bok is gekwes ons verlang net agterna
daars net een ding wat ons nou kan doen
en polla se
kom ons klim deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
kom ons klim deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
die paadjie is nou dig
ek hoor die manne sug
die skrape wys al lankal in ons gesig
die bloedspoor is nog vars
maar ons voete wil nou bars
gooi nog n knerts en kry mannemoed
niks kan ons nou keer
ek se hou vas my geweer want ek kannie langer wag
ons leopard crawl deur die bosse
ons brul nes vet osse
jy sien daardie bok is annerkant die draad
en kom ons se
kom ons klim deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
kom ons klim deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
at last met die bok op die trok
jaag ons terug na die bosveld lapa
ons parkeer voor die deur
jy kan my omtik met n veer
want oom david wil die leeuloop doen
maar die meisies wil net tiekiedraai tot die hane begin kraai
maar steve se ons moet huis toe gaan
maar kabous gooi net shooters
en ons almal is nou hoeters
en polla bied toe aan om huis toe te bestuur
en hy se
kom ons jaag deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
kom ons jaag deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
kom ons jaag deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
kom ons jaag deur die drade
die bok is deur die drade
ek d-nk jys deur die blare
sit met jou hanne in jou hare
sit met jou hanne in jou hare

lirik lagu lainnya :

YANG LAGI NGE-TRENDS...

Loading...