lirik lagu die engel by my – nicholis louw
Loading...
gee my net nog ‘n kans
gee my net nog ‘n uur net een minuut
even een sekonde om te sê wat ek lankal moes
ek het my kans verspeel
ek het my uur verdeel my minuut gemis
my een sekonde om te sê wat ek lankal moes
ek sal alles gee vir ‘n kans om weer in jou oë te kyk
en by jou te sit saam met jou te bid soos ons altyd het
ek was te laat om met jou te praat
en die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my
en die dinge te sê wat ek nou moet sê vir die engel by my
gee my net nog ‘n kans
net nog ‘n uur net een minuut
even een sekonde om te sê wat ek lankal moes
ek het my kans verspeel
my uur verdeel my minuut gemis
my een sekonde om te sê wat ek lankal moes
lirik lagu lainnya :
- kumpulan lirik lagu lmp la musique populaire › lirik lagu we built this city – lmp (la musique populaire)
- kumpulan lirik lagu peter maffay › lirik lagu ich hab’s nicht gewollt – peter maffay
- kumpulan lirik lagu jet 2 › lirik lagu swagga like us (freestyle) – jet 2
- kumpulan lirik lagu nicole scherzinger › lirik lagu i’ll be your love [歌詞+対訳] – nicole scherzinger
- kumpulan lirik lagu colourhaus › lirik lagu ghostrain – colourhaus
- kumpulan lirik lagu arionne › lirik lagu high off you – arionne
- kumpulan lirik lagu demis roussos › lirik lagu i almost lost my mind – demis roussos
- kumpulan lirik lagu renni rucci › lirik lagu rover – renni rucci
- kumpulan lirik lagu lost frequencies zonderling › lirik lagu crazy (james. remix) – lost frequencies & zonderling
- kumpulan lirik lagu sophia kao › lirik lagu #winning – sophia kao