
dagbreek - elvis blue lyrics
Loading...
die lig het erens vir die eerste maal geskyn
‘n vlam in my hart, die begin van ‘n lyn.
die begin van ons storie
ek en jy was soos dagbreek vir die donker binne my.
eers net ‘n skrefie, dan ‘n skeur
totdat die liefde deur elke kraak kom beur.
nou voel ek jou warm soos ek staan in die lig
jy my dagbreek jy laat die donker vlug.
kom weer terug
jy wat die mooi sien in my
kom weer terug en
bly hier by my.
al kom daar ook teespoed.
al kom daar ook seer.
al moet ek staan en klop aan elke liewe deur.
al raak ek oud
al kry ek seer
jy my dagbreek, jy sal die donker keer.
kom weer terug
jy wat die mooi sien in my
kom weer terug en
bly hier by my.
Random Song Lyrics :
- ghost at the live dream - misterwives lyrics
- ride or die - gavrio, jowynalex lyrics
- violem - in phases lyrics
- 220 - dillom lyrics
- be alright - 畢書盡 (bii) lyrics
- rajat - runo (fi) lyrics
- like this - lvrns lyrics
- miss thoàn thủ bách khoa - amee lyrics
- god bless the child (gbtc) - wani lyrics
- dancing on my own again - palegreenhouse lyrics