die hemel - elvis blue lyrics
ek d-nk weer terug toe ek jou ontmoet het
alles was goed die lewe was reg
ons harte was vol maar ons hande was leeg
daar was so veel wat ons nog moes leer
oop, ja die heme was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
oop, ja die hemel was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
ek kyk vandag in my kinders se oë
elke liewe asem ‘n geskenk van bo
hulle gaan nog vir ons lag
en ons gaan oor hulle huil
maar nie een oomblik wil ek verruil
oop, ja die heme was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
oop, ja die hemel was oop
al die deure was toe maar die hemel was oop
lig jou hande op
lig jou hande op
die deure was toe maar dis hemel was oop

oop, ja did hemel was oop
al die deure was to emmar die hemel was oop
Random Song Lyrics :
- killmonger - nkp lyrics
- never back down (feat. nick eh 30) - hysuzi, nick eh 30 lyrics
- slomila se maslinova grana - zorica marković lyrics
- tocadiscos - ¿dónde está alicia? lyrics
- yparxoun kati psemata - stan (gr) lyrics
- goku - joe jackson (australia) lyrics
- interludio - desmelenao lyrics
- full time job - squirrel flower lyrics
- interlude: learning to listen - comet cadets lyrics
- dimanche - woobaby lyrics